JeugTrust Logo

Bergkroon

Meer oor Bergkroon

Met die asemrowende Hawekwa- en Limietberge as agtergrond en ’n pragtige uitsig oor Wellington en Paarlvallei, is Bergkroon perfek vir groot groepe. ’n Ouditorium, goed toegeruste kombuis, netjiese slaapgeriewe, uitdagende hindernisbaan, groot swembad en baie spasie dra by tot die gewildheid van hierdie kampterrein.

PROJEKFOKUS: Groepsdinamika, Probleemoplossing, Fynbos, Indringerspesies, Voedselkettings, Aragnoïede, Knaagdiere, Persoonlike Uitdaging, Nagbelewing.